Hedendaagse Afrikaans: taalgebruik, grammatika, interpunksie, ens. 13 June 2024 @ 18:00 - 20:30 SAST Online (Zoom) ’n Algemene oorsig sal gegee word van pertinente taalkwessies rakende Afrikaans.