Hedendaagse Afrikaans: taalgebruik, grammatika, interpunksie, ens.
Die Professional Editors’ Guild (PEG) bied gereelde webinare vir teksredakteurs, proeflesers en vertalers aan. Taalpraktisyns kry ’n gulde geleentheid om verskillende fasette van hulle kennis en vaardighede te slyp.