by Kim R2 | 25 August, 2023
Datum: Saterdag, 7 Oktober 2023, 10:00-13:00 ’n Oefening sal by registrasie per e-pos gestuur word. Presenter: Dr Annette de Wet Registrasie: Registrasie is nog nie oop vir hierdie webinar nie. Kom kyk asseblief later weer.
by Kim R2 | 20 February, 2023
Die Professional Editors’ Guild (PEG) bied gereelde webinare vir teksredakteurs, proeflesers en vertalers aan. Taalpraktisyns kry ’n gulde geleentheid om verskillende fasette van hulle kennis en vaardighede te slyp. Van taalkunde tot stylkwessies, van saketekste tot...